Heroldsbaai

Die strandoordjie was aanvanklik deel van die plaas Brakfontein, toe eiendom van Dirk Lamprecht en later van Frans Gericke. Laasgenoemde se afstammelinge het nog belange in die omgewing. Alhoewel dit eers as Sandstrand bekend was, is dit in 1823 na die eerste dominee op George, Tobias Johannes Herold, ‘n ywerige hengelaar, vernoem. Aanvanklik was dit … [Read more…]